Kiwiboer louwrens van der merwe immigrasie na new zealand

navigation bar kiwiboer louwrens van der merwe

Navigation bar 2 Kiwiboer Louwrens van der Merwe

flight center

MICHELLE CLARKE

Phone:  + 64 9 478 6288
Mobile:
 + 64 21 609 141
Michelle.Clarkeflightcentre.co.nz

LSD-TOERE NA NEW ZEALAND

KOM KLIM AF EN BEGIN TOER !! - Dis so maklik wat dit is!! Ons tref al die reëlings tussenin en neem al die sorge uit jou "kom kyk" toer na New Zealand. Kom geniet dit net en los die res aan ons oor!

 

 
Dit is onmoontlik om alle inligting oor immigrasie op een webwerf te versamel en om die vloei van inligting te maksimaliseer is skakeling na ander webwerwe uiters noodsaaklik. Mense soek ook 'n ongelooflike verskeidenheid van inligting en daarom is daar so 'n groot verskeidenheid van skakels op hierdie webwerf en dit sal ook gedurig aangevul word om meer inligting aan die besoekers te verskaf.
 
Fritz Swart Versekeringsdienste

Uncomplicated friendly service

 

All types of New Zealand based Insurance with leading Insurance Companies.

Assistance with obtaining of policy information from all South African based Insurance policies including Old Mutual, Sanlam, Liberty, Momentum and others.   
More info......

 

KERKE 

 
www.afrchristenkerk.co.nz (Webtuiste van die Afrikaanse Christen Kerk hier in New Zealand) 
 
http://www.ackwellington.co.nz/ (Webtuiste van die Wellington-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk  van New Zealand) 
 
www.ackchristchurch.co.nz (Webtuiste van die Christchurch-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand) 
 
www.ackhowick.co.nz (Webtuiste van die Howick-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand) 
 
http://www.acknorthshore.co.nz/  (Webtuiste van die North Shore-gemeente (Albany) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand) 
 
http://www.ackauckland.co.nz/  (Webtuiste van die Auckland-gemeente (Torbay) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand) 
 
http://www.ackrotorua.co.nz/news.php (Webtuiste van die Rotorua-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand) 
 
NUWE IMMIGRASIEBESTEMMINGS 
 

Kan jy dit glo? 'n Toenemende getal SAners verhuis tans na ARGENTINIË!  Vir meer inligting besoek die webwerf van dieROEPSTEM en doen gerus navraag oor immigrasie na Argentinië. U navrae sal in AFRIKAANS beantwoord word deur 'n SAner wat in Argentinië woon. Om bietjie meer te wete te kom oor die SAners in Argentinië besoek asb.http://www.roepstem.net/argentina.html

 

URUGUAY - Why Uruguay is an attractive emigration destination for South Africans!

 
ANDER WEBWERWE OOR IMMIGRASIE 
 

NB: http://emigratenz.org/ (Baie goeie Immigrasiegids oor immigrasie na NZ - met dank aan Didero Schmidt)

Persoonlike opmerking: Dis seker die BESTE immigrasiegids oor immigrasie na NZ op die INTERNET!! - Louwrens

 
http://www.bellemodel.biz/emails/expatriates/toplist_expatriates.html
(Top lys van meer as 100 skakels na Suid Afrikaanse emigrasie / expats webwerwe.)
 
 
http://southafricankiwis.tripod.com (Persoonlike webwerf met inligting vir voornemende immigrante - ook in Engels) 
 

www.lekkerbek.canadianwebs.com

Jy moet hier uitkom! Blaaie vat 'n bietjie lank om te laai, maar is die moeite werd om voor te wag.

 

 


 
http://jerling.virafrikaans.com (Oulike werf met persoonlike ervarings van lewe in NZ) 
 
Persoonlike webwerf van Pieter Claassen met hulp en inligting vir voornemende immigrante. 
 

www.sakiwi.com - Raad en wenke oor immigrasie na NZ so uit die perd se bek. Gaan maak 'n draai daar!! Die Webmeester is Willem Loots, 'n goeie vriend van my, en hy het 'n kookwater website! Seker die Afrikaanse website met die mooste "banner" - ek voel skoon jaloers!

 

http://www.rainbownation.com/au/index.asp (SAners in Australië - met dank aan Pieter & Rita de Waard wie die skakel gestuur het) 
 

South African in New Zealandhttp://www.southafrican.co.nz/ - Oulike webwerf van Herman Annandale waar hy SAners bymekaar bring en van hulp en raad voorsien. Gaan kyk gerus.

 

http://www.sagoingtonz.co.nz/

Kiwikamp vir Suid-Afrikaners.

 
www.sa-austin.com - Vriendelike SAners daar in Austin, Texas (VSA), wat baie lekker dinge rëel vir die SAners daar. 
 
emigrate_infowww.emigration-info.co.za Baie goeie bron van inligting en skakels vir mense wie Emmigreer uit SA. 
 

http://www.saaustralia.org/ - Forum vir SAners wie na Ozzie wil immigreer.

 

 
 
SA PRODUKTE / SA WINKELS 
 

http://www.sashoponline.com

Vir al jou Afrikaanse CD's en DVD's

 
 

SA Shop in Browns Bay
Hennie and Retha Lombard invite everybody to visit our shop - the well known SA Kaffee - with its extensive stock of favourite South African products at 74 Clyde Road, Browns Bay, or call us on 09 479 3647. We are now open on Sundays and our normal business hours are as follows:
Monday: 10:00 am to 5:00 pm
Tue to Fri: 9:00 am to 5:00 pm
Saturday: 9:00 am to 5:30 pm
Sunday: 10:00 am to 4:00 pm

 
Suid Afrikaanse Winkels in Howick en Stanmore Bay
Die SA-winkels in Howick en Stanmore Bay hou ‘n groot voorraad SA produkte aan soos Biltong, Boerewors, Koeksisters, Melktert asook ‘n verskeidenheid kruideniersware. “South African Kiwi” gholfhemde nou beskikbaar. Grootste verskeidenheid SA CDs, SA wyne, SA biere en ander drank! Besoek ons by 170 Wellington Street (hoek Elliot), Howick, tel 533 7085 of 2B Arklow Lane, Stanmore Bay, (draai regs op die bult na PlaceMakers op pad na die Pacific Plaza) tel 09 428 0850
 
S A Winkel in Rosedale Road op die North Shore
Nuwe eienaars Francois en Elsabe nooi almal na ons winkel by 6C Rosedale Road, Albany (op die hoek van East Coast Road, naby Rangitoto College). Ons het ‘n wye verskeidenheid SA produkte, van kruideniersware tot bekende en gewilde SA drank, biltong, droë wors en vele meer, asook al die SA Super 14 rugbyspanne se gholfhemde , sweetpakke, pette, bekers ens . Daar is ook ‘n groot verskeidenheid tipiese Afrika geskenke, tuisgebakte terte, braaiers, DVD’s, CD’s en nog baie meer. Die besigheids-ure is Maandag tot Saterdag van 9:00 vm tot 6:00 nm. Skakel 09 478 8016 (winkel) of 09 473 6984 (huis) of stuur ‘n e-pos na sashop@xtra.co.nz  vir enige navrae.
 
Bestel S A Produkte per internet en ontvang dit per koerier
Die groot verskeidenheid produkte in die S A Winkel in Rosedale is ook beskikbaar vir die mense wat nie by die winkel kan kom nie. Internet- en telefoonbestellings word landwyd gekoerier (selfs wêreldwyd soos onlangs na Amerika, Australië en Swede). Vanaf so min as $8.50 per 10kg, kan daardie spesiale produk binne dae reg op die eetkamer tafel wees. Besoek ons webwerwe www.southafricanshop.co.nz  en www.saproducts.co.nz  of skakel 09 478 8016 (winkel) of 09 473 6984 (huis)
 
Fred's Fine Foods - South African Food
Years of experience in producing quality South African food style small goods gives our products that unique taste. We use the finest NZ meats with the best South African imported spices to produce outstanding traditional South African products including Biltong, Boerewors and Droewors. Available from our store in Albany or online direct to you throughout New Zealand. http://www.fredsfinefoods.co.nz/
 
Elite Meats - Hamilton
Groot verskeidenheid SA Produkte, Biltong, Boerewors en te veel om op te noem. Kom kyk!
Hoek van Fith Ave & Tramway Rd (Langs die Orange G.A.S Service Station)
Chartwell - HAMILTON
Phone: 07 855 7800 - Fax: 07 855 7807
e-Mail:
wykie@elitemeats.co.nz - Website: www.elitemeats.co.nz
 
 
VERBLYF 
 

 

Whanganui river Top10
Besoek hierdie juweel aan die oewer van die Wanganui rivier.

Jou gasheer en gasvrou, Andre en Martie van Schalkwyk, kan gekontak word by:

Tel no (06) 343 8402 of 0800 272 664.

E-mail: wrivertop10@xtra.co.nz

 

 
Elsewhere House (Pieter en Susan Kok se lieflike gastehuis in Torbay op die North Shore - ek kan hulle persoonlik aanbeveel!) 
 
 At en Mariette du Plooy se gastehuis in Gulf Harbour.
 
KLUBS / ORGANISASIES 
 
www.afrikaans.org.nz  (Webtuiste van die Afrikaanse Klub van Nieu-Seeland. Skryf in op hulle weeklikse e-brief wat na 2500 persone/week gaan deur hulle te kontak by Die.Afrikaanse.Klub@clear.net.nz) 
 
AFRIKAANS IN CHRISTCHURCH - Webblad om Afrikaans in Christchurch te bevorder. 
 

 www.sanztrust.org.nz (Goeie webwerf met BAIE inligting.) 

 

www.sinzasa.org.nz

SINZASA supports southern African expats on the south island of NZ with regular events and newsletters.  English and Afrikaans are both used as a medium to reach out to new and settled members.As jy jeuk om Afrikaans te praat soek ons asseblief op vir gasvryheid wat hier in die suide floreer!

 

http://www.afrikaans.org.au/

Die Afrikaanse Klub Australië

 
 

ATKV

 

Ons maak 'n verskil in AFRIKAANS!

 
WEBWERWE OOR WERK 
 

Tydelike en permanente poste vir dokters in Hamilton. Kom werk in 'n moderne & goed toegeruste noodhospitaal in 'n vriendelike atmosfeer. www.victoriacentral.co.nz

 

 

 

 

 
http://www.newkiwis.co.nz/ (Kiwi werkgewers wat bereid is om immigrante in diens te neem) 
 

BAIE GOED!

(Goeie beskrywing van hoe om werk te PROBEER vind)

 
DIENSTE WAT DEUR SAners IN NZ AANGEBIED WORD 
 
IMMIGRASIEKONSULTANTE 
 

Gelisensieerde Immigrasieagent

Webwerf: www.southafricankiwi.co.nz

Leonie du PLessis
36 Pembroke Road, Stratford 4332
New Zealand
E-mail: sakiwi@woosh.co.nz

 
VERSEKERING 
 

Fritz Swart - Versekering

Webwerf: www.fritzswart.co.nz

 

Herman Roodt - Versekering

Webwerf: www.mfs.net.nz

 

Johan Pretorius - Versekering

e-pos: johanpretorius@xtra.co.nz

 
EIENDOMSAGENTE 
 
 (Kry 'n idee van eiendomspryse in NZ en van wat waar beskikbaar is - ALTA VAN BLERK - 07-576 6987 of 0212179307 - Tauranga) 
 
bayleysKaren Hardy - Residential Sales
Phone 06 759-5193| Mobile 021 0260 2869| Website: www.bayleys.co.nz
Cnr Robe & Powderham Street, New Plymouth, New Zealand
 
REISAGENTE 
 

REISAGENT: MICHELLE CLARKE   -  E-mail: Michelle Clarkeflightcentre.co.nz

Tel: + 64 9 478 6288
Sel: + 64 21 609 141

ANDER DIENSTE
 
Dispuutresolusie in die werkplek. Het jy dalk 'n probleem of geskil met jou werkgewer of kollegas? Kontak Emanuel Maisel by Fifth Profession hy kan dalk help
 
ALLERLEI ANDER INTERESSANTE WEBWERWE
 
New Zealand se Internet Ensiklopedie - BAIE BAIE inligting omtrent New Zealand 'n MOET om te besoek
 
www.dieknoop.co.za (Waar hulle afrikaanse skakels aanmekaar knoop!)
 

  Woes Afrikaans - JOU Taalhutspot: gedigte, kortverhale , skakels, nuus, kalender, snuffelgids en meer

 
www.nzherald.co.nz - Gebruik die "search" funksie en tik "migrants" in om die nuutste nuus oor immigrante te lees
 
www.kierieman.za.net (Vreeslike Ougat Webwerf met lekker lewendige Boeremusiek - gaan maak rêrig daar 'n draai)
 
www.planetpip.com (Webtuiste van die talentvolle liedjieskrywer, Philip de Villiers, wie onlangs 'n ATKV-toekenning ontvang het)
 
www.4afrikaans.com - 4afrikaans Wereldwyd (Vriendelike Afrikaner in Sydney met 'n puik webwerf - hierdie man het baie moeite gedoen
 
 www.slapchips.com (Ondersteun jou eie mense oorsee. Adverteer jou besigheid gratis.)
 
Rainbow Nation ('n Forum vir SA immigrante oor immigrante en waar SAners mekaar kan ontmoet en van hulp en raad voorsien)
Lus om jy eie stukkie biltong of boerewors te maak?? Bestel ALLES wat jy nodige het "online" van biltongmakers.com af.
 
http://www.boerekos.com/ - Gaan haal daai lekker boerekosresep wat jy al so lank soek hier
 
www.rainbowcooking.co.nz - Nog 'n webwerf met lekker SA resepte.
 
www.onsdorp.com - Welkom in Onsdorp se veilige kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat. Kom, word deel van ons pret Kammaland en help hou kontak tussen onse mense, Duskant of Anderkant, waar hulle ookal is. Skop jou ware skoene uit, trek jou kammakouse aan en verbeel jou jy is weer daar waar die boerbokke boer in die berge....
 
Namibiese Afrikaanse Koerant - As jy nou mooi Afrikaans wil lees gaan lees hierdie koerant. Suiwer Afrikaans. Beter Afrikaans as ENIGE Afrikaanse koerant in SA!
 
Ou Springbokradio advertensies. Van Jan Spies se "Koffiekapitaal" met Cremora tot by Dulsie van den Berg se Borstol-advertensie. Fantastiese site. Jy gaan ure daar bly!!http://www.springbokradio.com/ADS.html
 
AFRIKAANSE RADIOSTASIES OP DIE INTERNET
 

 
AFRIKAANSE KUNSTENAARS WIE UITREIK NA AFRIKANERS OORSEE
 
http://www.philipdevilliers.co.za/ (Webtuiste van die talentvolle liedjieskrywer, Philip de Villiers, wie onlangs 'n ATKV-toekenning ontvang het)
 
AMANDA LUYT het in Maart 2006 haar nuwe cd vrygestel! As deel van haar bewusmakingsveldtog, laat weet sy Suid-Afrikaanse klubs oorsee en nooi Afrikaanse musiekliefhebbers om te gaan luister na uittreksels van haar liedjies op haar webwerf by www.amandaluyt.co.za .
AMANDA SE BLOG! - Amanda het ook nou 'n Blog waarop sy haar wel en weë met ons deel en dis vrek oulik en julle kan dit net nie mis nie!! Gaan kyk na haar Blog by:http://www.amandaluyt.co.za/blogg.php